# Die parlementêre ad hoc-komitee se voorsitter, Soviet Lekganyane, het die komitee se prosedurele werk verdedig, insluitend wat getuies betref wat voor hom verskyn het. Dit volg nadat Vusi Shongwe van die MK-party aan die Madlanga-kommissie gesê het dis moeilik om Misdaadintelligensie se adjunkhoof, Feroz Khan, te kry om voor die komitee te verskyn. Hy beweer dis weens teenkanting van komiteelede en het die EFF-leier, Julius Malema, uitgesonder. Lekganyane sê alle komiteelede het ʼn sê in die getuie-lys:
Die ad hoc-komitee sê hy wyk nie van sy getuiereëls af nie [KLANK]
ENG LekganyaneOnWitnesses