# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, regter Mbuyiseli Madlanga, het die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, se regspan gewaarsku om nie opmerkings te maak dat getuies vermoor word weens inligting wat van die ondersoek uitlek nie. Dit volg ná opmerkings tydens ‘n media-onderhoud na die moordpoging op Khan. Madlanga beklemtoon sulke stellings kan die kommissie se integriteit ondermyn en het regsverteenwoordigers aangespoor om selfbeheersing toe te pas:
Madlanga waarsku Khan se regspan oor media-opmerkings [KLANK]
ENG-Madlanga-KhanOnMedia