Skip to content

Senior polisie-offisier Rachel Matjeng afgedank oor bande met Vusimuzi ‘Cat’ Matlala [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het brigadier Rachel Matjeng afgedank. Sy is een van 12 offisiere wat verbind word met die Medicare24-tenderskandaal van 228-miljoen-rand. Matjeng is ná ʼn interne tugproses skuldig bevind aan talle aanklagte van ernstige wangedrag wat verband hou met haar verhouding met die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi ‘Cat’ Matlala. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê korrupsie, misdadigheid en enige vorm van samewerking met misdadigers hoort nie in die Polisiediens nie:

ENG MatheONDismissal