Skip to content

Krieket: Australiese vrouespan klop Wes-Indies en bespreek hul plek in die T20-Wêreldbeker-eindstryd [KLANK]

# Krieket: Die sesmalige kampioen, Australië, is deur na die eindstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi vir vroue nadat hulle die Wes-Indiese Eilande met agt paaltjies verpletter het op die Oval in Londen. Die Windies is tot 125 vir sewe beperk en Beth Mooney het daarna ʼn onoorwonne 61 aangeteken. Australië het die teiken maklik gehaal en speel Sondag in die eindstryd op Lord’s teen Suid-Afrika of Engeland. Mooney sê dis spesiaal:

ENG MonneyOnWorldCup