Skip to content

SALGA teleurgesteld nadat Hooggeregshof weg baan vir AARTO se tweede implementeringsfase [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê hy sal voortgaan met regs- en interregeringsprosesse nadat die Hooggeregshof in Pretoria ‘n dringende poging om die instelling van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings fase twee te stop, verwerp het. Die organisasie bly bekommerd oor die befondsingsmodel en die impak op munisipale begrotings wat reeds onder druk is. Sebang Motlhabi van SALGA voer aan daar was nie voldoende konsultasie met die plaaslike regering nie:

ENG MotlhabiOnRollout