# MK-party-parlementslid Vusi Shongwe het aan die Madlanga-kommissie gesê hy glo die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is in ‘n kultuur bedryf waar amptenare deur skadelike inligting in die gedrang gebring kon word. Shongwe het verwys na onbevestigde bewerings oor ‘n saak van aanranding waarby generaal-majoor Feroz Khan betrek word en die aanstelling van OTK-hoof Andrea Johnson se man. Hy het erken dat sulke bewerings die noodsaaklikheid beklemtoon dat getuies onder eed moet getuig om bewerings te toets:
Shongwe bevraagteken kultuur van Ondersoekdirektoraat by Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-ShongweOnIdac-Johnson