# Sokker: Die voorspeler van die Demokratiese Republiek die Kongo, Yoane Wissa, sê hulle kan nie wag vir hulle Wêreldbeker-ronde van 32-kragmeting môre met Engeland nie. Die Luiperds het deur 13 kwalifiserende wedstryde, ‘n kwarantyn-tydperk weens ‘n Ebola-uitbreking en die onbestendigheid in hulle land oorkom. Die DRK neem die eerste keer in 52 jaar aan die toernooi deel. Wissa sê hulle het die uitspeelronde op meriete gehaal:
Sokker: Wissa van DRK sê hulle verdien om teen Engeland te speel [KLANK]
ENG WissaOnPlayingEngland