Skip to content

DA beweer Tshwane se kontantkrisis bedreig salarisse [KLANK]

# Die DA beweer Stad Tshwane het nie genoeg kontant om werknemers te betaal nie, wat kommer veroorsaak oor die metro se finansiële gesondheid. Die DA-lid, Jacqui Uys, beweer die stad het slegs genoeg geld om salarisse te verwerk, ondanks die versekering dat sy begroting befonds is. Sy sê Tshwane se inkomste is sowat drie-miljard-rand onder die teiken, terwyl 32-miljard rand aan die stad verskuldig is en verdere druk op krediteure plaas:

ENG UysOnCashCrisis