# Die vakbondfederasie Cosatu in Gauteng het die provinsiale Onderwysdepartement gevra om sterker finansiële beheermaatreëls en beheerstelsels in skole te implementeer om toekomstige misbruik te voorkom. Dit volg nadat die departement minstens 41 gevalle van beweerde korrupsie, wanadministrasie en bedrog by verskeie skole regoor die provinsie blootgelê het. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê die misdadidge gedrag van ‘n paar individue mag nie die reputasie skaad van duisende eerlike staatsamptenare wat onvermoeid werk om ‘n beter onderwysstelsel te bou nie:
Cosatu vra sterker finansiële beheermaatreëls, nadat Gauteng Onderwys 41 beweerde korrupsiegevalle in skole ontdek [KLANK]
ENG MonyelaONSchools