# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê hy staan by gemeenskappe wat vra vir die doeltreffende toepassing van Suid-Afrika se immigrasiewette en die beskerming van burgers se sosio-ekonomiese regte. Dit volg terwyl groepe teen migrasie vandag landwyd wil betoog om optrede teen onwettige immigrasie te eis. Die beweging se woordvoerder, Dineo Mofokeng, sê kommer oor werkloosheid, misdaad en grensbeheer verdien wettige, verantwoordelike en dringende aandag van die regering:
Soil of Africa sluit aan by oproepe dat Suid-Afrika se immigrasiewette doeltreffend toegepas word [KLANK]
ENG MofokengONImmigrationLaw