# Die IVP doen ʼn beroep op mense wat vandag aan die landwye betogings teen onwettige immigrasie deelneem, om hul grondwetlike reg uit te oefen om vreedsaam, verantwoordelik en binne die wet te betoog. Die polisie waarsku dat misdadigheid, intimidasie, aanhitsing tot geweld en vernietiging van eiendom nie geduld sal word nie. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê hulle erken baie Suid-Afrikaners se kommer oor onwettige immigrasie, maar dit moenie oorskadu word deur onwettige optrede nie:
IVP vra vreedsame en verantwoordelike betogings teen immigrante [KLANK]
ENG HlengwaONMarches