Skip to content

NATJOINTS waarsku betogers teen buitelanders om nie die staat se geduld te toets nie [KLANK]

# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur, NATJOINTS, sê wetstoepassingsagentskappe sal vinnig, bepalend binne die wet, en in verhouding optree teen misdadigheid. Veiligheid is verskerp in aanloop tot betogings teen immigrante wat vir vandag beplan word. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê gebeurlikheidsplanne is getoets en voeg by die lugvleuel sal waar nodig waarneming en operasionele ondersteuning verskaf. Sy waarsku diegene wat die wet wil oortree om nie die staat se geduld te beproef nie:

ENG MosikiliOnAction