Skip to content

DA verwelkom uitbreiding van gratis reiskoeponprogram vir werksoekers in George [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap moedig werklose inwoners in George aan om die uitgebreide werksoekerreisbewysprogram te benut. Die inisiatief bied gratis Go-George-busreise vir werksoekers aan om onderhoude by te woon, CV’s in te dien en werk te soek sonder enige vervoerkoste. Kwalifiserende inwoners kan aanlyn aansoek doen. Nomafrench Mbombo van die DA sê die inisiatief is daarop gemik om vervoerhindernisse te verwyder wat werksoekers dikwels verhoed om werk te kry en pogings te ondersteun om werkloosheid te verminder:

ENG MbomboOnTravelVoucher