# Die Madlanga-kommissie het nog nie bevestig of die anti-korrupsie-aktivis Paul O’Sullivan vandag sal getuig wanneer die polisie-informant Tumelo Nku sy getuienis voltooi het nie. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê getuienisleiers los tans kwessies rondom skedulering op, met O’Sullivan wat reeds gelys is om vandag te verskyn. Hy sê die kommissie sal aankondig hoe die verrigtinge voortgaan, insluitend die volgorde van die getuies en enige veranderings wat aangebring word:
Madlanga-kommissie sal O’Sullivan-getuienis bevestig te midde van skeduleringskwessies [KLANK]
ENG-MichaelsOnO'Sullivan