# ‘n Beleggersgroep onder leiding van Differential Capital het ‘n uitkooptransaksie van 1,27-miljard-rand vir Murray & Roberts se belangrikste mynboubedrywighede afgehandel en in ‘n onafhanklike myndiensteplatform omskep. Murray & Roberts, wat in 1902 gestig is, het in November 2024 om vrywillige sakeredding aansoek gedoen ná ‘n tydperk van finansiële druk. Josh Cunliffe van die beleggersgroep sê die ooreenkoms verseker die voortbestaan van groot mynboudienste-ondernemings, insluitend Cementation en Terra Nova Technologies, en beskerm twee-duisend-600 werksgeleenthede:
Murray & Roberts se sakereddings-ooreenkoms skep nuwe mynboudiensteplatform [KLANK]
ENG CunliffeOnRescue