Skip to content

Suid-Afrikaanse Nasionale Christenforum eis onmiddellike einde aan Afrofobie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Christenforum eis ʼn onmiddellike einde aan Afrofobie, en doen ʼn beroep op alle leraars om die probleem van die preekstoel af aan te spreek. Dit kom terwyl ʼn nasionale betoging teen immigrante onder leiding van March and March in samewerking met ander groepe na verwagting môre landwyd sal plaasvind. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê hulle kan nie stilbly en toekyk terwyl georganiseerde optogte en stelselmatige teistering teen mede-Afrikane plaasvind nie:

ENG MashashaneONAfrophobia