# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy gaan nog besin oor sy toekoms. Hy het vroeër gesë hy kan dalk vertrek wanneer Suid-Afrika se Wêreldbeker-reis tot ‘n einde kom. Gister se nederlaag teen Kanada het ‘n einde gebring aan ‘n geskiedkudige veldtog waarin Bafana die eerste keer die uitklopfase van die toernooi gehaal het. Broos sê wat hy ookal besluit, gaan nie maklik wees nie:
Sokker: Hugo Broos nie gereed om uittrede te bevestig na einde van Bafana Bafana se Wêreldbekerveldtog nie [KLANK]
ENG BroosOnFuture