Skip to content

Twee verdagtes vas na moord op Ethiopiese burger in KwaZulu-Natal [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal het twee tieners in hegtenis geneem in verband met die mesmoord op ʼn Ethiopiese winkeleienaar. Die 23‑jarige man is verlede week dood aangetref in sy vraghouer-snoepwinkel in Matiwaneskop. Die voorval het plaasgevind te midde van verhoogde spanning oor immigrasie in die land. ʼn Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê diefstal was vermoedelik die motief vir die moord:

ENG NetshiundaONEthiopianNational