Skip to content

Krieket: Ben Stokes tree uit internasionale krieket [KLANK]

# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, het sy uittrede uit internasionale krieket aangekondig na die huidige derde en laaste toets teen Nieu-Seeland. Dit beëindig sy internasionale loopbaan van 15-jaar, vier daarvan as kaptein. Die veelsydige Stokes het 122 toetse vir Engeland gespeel, asook 114 eendagwedstryde en 43 T20’s, en was ‘n sleutelspeler in die eindstryd van 2022 se T20-Wêreldbekertoernooi. Die 35-jarige Stokes sê die besluit is tans die beste vir hom:

ENG StokesOnDecision