Skip to content

KZN premier sê hulle sal nie toelaat dat provinsie weer brand oor misdadigheid of xenofobie nie [KLANK]

# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, waarsku dat mense wat beplan om môre se betogings teen immigrasie te gebruik om die provinsie soos in 2021 in chaos te dompel, met die volle mag van die reg te doen sal kry. Meer as 300 mense is tydens die 2021-onluste in dié provinsie en Gauteng dood toe winkels geplunder of vernietig is. Ntuli sê hulle werk saam met die polisie om seker te maak daar is geen ruimte vir opportunisme of ʼn gaping vir misdadigheid nie:

ENG NtuliOnViolence