# Motorsport: George Russell van Mercedes het die Oostenrykse Grand Prix gewen vir sy eerste sege sedert die eerste wedren van die seisoen in Australië. Max Verstappen van Red Bull was tweede en Russell se spanmaat, Kimi Antonelli, derde. Oscar Piastri van McLaren was vierde en Lewis Hamilton van Ferrari vyfde. Russell, wat nou weer net 40 punte after Antonelli in die bestuurders-kampioenskap is, sê dit voel goed om weer te wen:
Motorsport: Russell terug in tweede plek na oorwinning in Oostenryk [KLANK]
ENG RussellOnWinning