# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê sy departement is daartoe verbind om korrupsie in die provinsiale onderwys-ekostelsel uit te roei. ‘n Omvattende interne evaluering in opdrag van die departement, het tussen 2023 en Junie 2026 41 ernstige gevalle van korrupsie, finansiële wanbestuur, wanadministrasie en verkrygingsonreëlmatighede aan die lig gebring. Maile sê skoolhoofde, lede van skoolbeheerliggame, finansiële beamptes, beurshouers, administratiewe personeel, opvoeders, algemene werkers en diensverskaffers word hierby betrek:
Gauteng Onderwys ontbloot gevalle van korrupsie, finansiële wanbestuur en verkrygingsonreëlmatighede [KLANK]
ENG MaileOnMethods