# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê die party se tussenverkiesingsoorwinning in Emfuleni wys dat hulle in enige gemeenskap kan wen en doeltreffende diens kan lewer. Hill-Lewis het in Evaton gesê DA-spanne het reeds begin om onwettige stortings op te ruim as deel van sigbare diensleweringswerk. Hy het beklemtoon dat onlangse oorwinnings in Emfuleni en Rustenburg groeiende vertroue in die party toon. Hill-Lewis sê die DA mik na beheer in meer munisipaliteite en uiteindelike oorname van die nasionale regering met ‘n fokus op verantwoordbaarheid en basiese dienste:
DA sê Emfuleni-oorwinning is bewys van toenemende steun [KLANK]
ENG-Hill-LewisOnEmfuleni