Skip to content

McKenzie bied Bafana ‘n bonus van R5-miljoen indien hulle Kanada vanaand verslaan

# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het ná hul geskiedkundige 1-0-oorwinning oor Suid-Korea vir Bafana Bafana ‘n bonus van vyf-miljoen-rand beloof vir elke FIFA Wêreldbeker-uitklopoorwinning. Die aansporing het begin met die Suid-Korea-sege, wat beteken ‘n oorwinning teen Kanada sal die span se bonus tot tien-miljoen-rand opstoot. Bafana Bafana pak vanaand om nege-uur die mede-gasheer, Kanada, met die doel om die laaste-16 van die toernooi te haal.

ENG-McKenzieOnBafanaMillions