Skip to content

Lesufi bevestig voortgesette planne vir beraad oor migrasie in Gauteng [KLANK]

# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, beplan ‘n tweedaagse beraad oor migrasievraagstukke. Lesufi het wetstoepassingsagentskappe by die SAPD se Operasionele Gereedheidsparade toegespreek en die provinsie se gereedheid vir die beplande betogings op 30 Junie bevestig. Lesufi sê die polisie het ‘n duidelike operasionele plan om wet en orde te handhaaf, en sal geen genade toon vir geweld of misdaad nie. Hy het inwoners aangespoor om wetstoepassers toe te laat om hul werk te doen:


ENG-LesufiOnMigrationSummit