Skip to content

Cosatu verwelkom Hofuitspraak oor wetsontwerpe oor outeursreg en beskerming van kunstenaars [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die grondwetlikheid van die Wetsontwerpe op Kopieregwysigings en Beskerming van Uitvoerende Kunste bevestig, bied broodnodige sekerheid aan kunstenaars na meer as ‘n dekade van vertragings. Matthew Parks van Cosatu sê die uitspraak sal die regte van akteurs, kunstenaars en musici versterk. Parks het kommer uitgespreek oor die hof se besluit om spesifieke vrystellings vir opvoedkundige materiaal te skrap, aangesien bekostigbare toegang tot leerbronne steeds belangrik bly:

ENG ParksOnPerformersBills