Skip to content

Cosatu verwelkom Parlement se steun vir die Wetsontwerp op die Beheer van Tabak- en Elektroniese Afleweringstelsels [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid se steun vir die Wetsontwerp op die Beheer van Tabak en Elektroniese Afleweringstelsels. Dit beoog om regulasies oor rook en damprook te versterk deur onder meer rook in openbare geboue en damprook in openbare ruimtes te verbied, en verkope vanuit outomatiese verkoopsmasjiene te beperk. Woordvoerder Matthew Parks sê rook is die hoofoorsaak van longkanker en ‘n belangrike verspreider van tuberkulose:

ENG ParksONBill