# Die sakeman, Tumelo Nku, het aan die Madlanga-kommissie gesê die Aeroton-dwelmvoorval was nie die eerste keer wat hy inligting oor moontlike misdaadaktiwiteite met wetstoepassing gedeel het nie. Nku het aan die kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, gesê hy het voorheen inligting met die geskorste Gautengse verkeerspolisiehoof, Samuel Mashaba, uitgeruil. Hy het bygevoeg sy interaksie met die voormalige adjunk- nasionale polisiekommissaris, Sindile Mfazi, was ook nie sy eerste skakeling nie:
Tumelo Nku onthul hy het voorheen misdaadinligting aan polisie verskaf [KLANK]
ENG-Nku-MadlangaOnMfazi