# Sokker: Bafana Bafana se kaptein en doelwagter, Ronwen Williams, sê afrigter Hugo Broos verdien ‘n standbeeld nadat hy Suid-Afrika die heel eerste keer na die uitspeelronde gelei het. Bafana het Suid-Korea-1-0 verslaan in sy laaste groepswedstryd toe Thapelo Maseko die enigste doel aangeteken het. Suid-Afrika is tweede in Groep A en speel Sondag teen die mede-gasheer, Kanada, in die ronde van 32. Williams sê Broos het in die span geglo:
Sokker: Williams sê Broos verdien ‘n standbeeld na Bafana se geskiedkundige kwalifisering in Wêreldbeker [KLANK]
ENG-WilliamsOnBroos