Skip to content

DA vra sterker polisie-optrede terwyl Wes-Kaap sekerheid uitbrei na 453 skole tydens vakansie [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê sigbare wetstoepassing en pro-aktiewe ingryping by skole is nodig omdat dit toenemend die teikens word van opsetlike beskadiging en diefstal. Die provinsiale Onderwysdepartement het tydens verlede jaar se wintervakansie sekerheids-maatreëls by 424 skole ondersteun. Dis vanjaar uitgebrei na 453 hoërisiko-skole. Peter Johnson van die DA sê 11,9-miljoen-rand is in die huidgie boekjaar toegeken vir sekerheids-maatreëls tydens vakansies, al is misdaadvoorkoming eintlik die polisie se verantwoordelikheid:

AFR JohnsonONExpandsHoliday