Skip to content

VF Plus eis optrede oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane eis dringende optrede om die toenemende waterkrisis in Bronkhorstspruit op te los. Hy sê dit word veroorsaak deur die ineenstorting van die plaaslike watersuiweringsaanleg. Willie Spies van die party sê die basiese probleem is die infrastruktuur se betroubaarheid weens verouderde toerusting en gebrek aan instandhouding. Hy sê die huidige koalisieregering gelei deur ActionSA en die ANC laat Bronkhorstspruit se inwoners in die steek:

AFR SpiesONWaterCrisis