# Sokker: Bafana Bafana se kaptein, Ronwen Williams, sê hy is uiters trots op die karakter en ingesteldheid wat hulle getoon het toe hulle die Wêreldbeker-groep A-wedstryd teen Suid-Korea moes wen. Hugo Broos se span het in Monterrey 1-0 gewen en die eerste keer ooit deurgedring na die uitklopfase. Suid-Afrika kan Sondag in Los Angeles ‘n sterk aanslag van Kanada verwag. Williams sê die afgelope paar dae se kritiek het hulle motiveer:
Sokker: Bafana Bafana se kaptein is trots nadat hulle die Wêreldbeker-uitklopfase bereik [KLANK]
ENG WilliamsOnPerformance