# Die vakverbond Cosatu sê die Wysigingswetsontwerp vir Spesiale Pensioene is lank agterstallig en soek regmatig versekering dat ontvangers van spesiale pensioene die volle voordele, beskerming en regte kry wat hulle toekom. Die vakverbond het sy voorlegging ter ondersteuning van die wetsontwerp aan die Parlement voorgelê. Matthew Parks van Cosatu sê die wetsontwerp bevestig hoe die land sy menslikheid bewys op die manier hoe bejaardes, spesifiek diegene wat so baie vir die land gedoen het, versorg word:
Cosatu ondersteun Wysigingswetsontwerp op Spesiale Pensioene en sê dis progressief [KLANK]
ENG ParksONBill