# Die EFF vra Suid-Afrikaners om kommentaar te lewer oor sy Konsep-wysigingswetsontwerp oor Verkiesingsaangeleenthede. Die wetsontwerp wil outomatiese kieser-registrasie bekendstel om seker te maak jongmense kom outomaties op die kiesersrol wanneer hulle 16 word. Die EFF sê die uitsluiting van miljoene moontlike kiesers, veral jongmense, is een van die grootste struikelblokke vir demokratiese deelname in Suid-Afrika. Hy sê groter deelname aan verkiesings is nodig om ʼn meer verteenwoordigende, aanspreeklike en inklusiewe demokrasie te bou.
EFF vra openbare kommentaar oor sy Konsep-wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede