# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê hy ondersteun nie onwettige optrede, geweld of burgerlike wetstoepassing nie, maar erken openbare frustrasies oor werkloosheid, misdaad en grensbestuur is verstaanbaar. Die vakbond het sy lede versoek om nie by die March and March-betogings op 30 Junie aan te sluit nie. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê die betogings word nie deur arbeidswetgewing beskerm nie en kan tot dissiplinêre stappe lei wat ontslag insluit:
MISA vra lede om nie aan March and March-optogte op 30 Junie deel te neem nie [KLANK]
ENG PhakamileOn30June