Skip to content

Stad Kaapstad hersien sy sleutel ruimtelike ontwikkelings- en grondgebruiksplanne [KLANK]

# Die Stad Kaapstad begin met ‘n hersiening van sy ruimtelike ontwikkelings- en grondgebruiksplanne wat sal aandui hoe die stad groei en ontwikkel. Die hersiening sal die hoof- ruimtelike raamwerk en agt distriksplanne insluit wat behuising, infrastruktuur, vervoer en omgewingsgoedkeurings beïnvloed. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, het inwoners aangespoor om teen 25 Julie te registreer om opdaterings te ontvang en aan die proses deel te neem:

ENG AndrewsOnReview