# Die DA het ‘n klag by die Openbare Beskermer teen die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, ingedien oor die aanstelling van die voorsitter van die raad van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust. Die party beweer die aanstelling van Kwazikwenkosi Mshengu was onwettig en teenstrydig met die trustakte, wat sekere trustees verbied om as voorsitter te dien. Igor Scheurkogel van die DA beweer Zikalala het die aanstelling goedgekeur ondanks beperkings en het moontlik die kabinet mislei:
DA vra Openbare Beskermer om Sihle Zikalala te ondersoek oor beweerde onwettige aanstelling by Ontwikkelingstrust [KLANK]
AFR ScheurkogelOnUnlawfulAppointment