# Die anti-onwettige migrasiegroep March and March het die regering se besluit gekritiseer om 600-miljoen-rand te bestee aan die hantering van Dinsdag se verwagte betogings. Die waarnemende minister, Firoz Cachalia, het vroeër aangekondig dat die geld uit die Polisiediens se begroting herlei is om bedryfsgereedheid te verseker. Die groep se leier, Jacinta Ngobese-Zuma, het aan die media gesê die besteding toon die polisie het voldoende hulpbronne om aan wyer veiligheidskwessies te bestee:
March and March se leier veroordeel R600-miljoen se polisiebegroting vir 30 Junie-betogings [KLANK]
ENG JacintaOnPolicing