# Die Pretoriase Landdroshof het beslis die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala sal afsonderlik van sy medebeskuldigdes verhoor word in ‘n saak rondom die toestaan van die Medicare24-tender van miljoene-rand. Kaizer Kganyago van die Nasionale Vervolgingsgesag wou nie bevestig of ‘n ooreenkoms met die staat bereik is nie. Hy sê Matlala sal môre in die Handelsmisdaadhof verskyn op aanklag van onder meer korrupsie en bedrog:
Matlala gaan afsonderlik verhoor word in Medicare24-saak [KLANK]
ENG-KganyagoOnMatlalaDeal