Skip to content

Malema verdedig Parlementêre proses in Phala Phala-ondersoek [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema het aan die Parlement se ampsklagskomitee wat die Phala Phala-saak ondersoek, gesê besluite is deur ‘n demokratiese proses geneem en deur ‘n meerderheid lede ondersteun. Malema verwerp bewerings dat ‘n parlementêre meerderheid uitkomste afgedwing het en sê koalisiepolitiek vereis betrokkenheid deur alle partye. Hy kritiseer ook die speaker se hantering van regsaansprake teen die verslag en voer aan die Parlement se belange is nie voldoende verdedig nie:

ENG-MalemaOnSpeaker