Skip to content

Dimpane bepleit samewerking tussen SAPD en PSIRA voor Dinsdag se betogings [KLANK]

# Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, het die polisie en die Reguleringsowerheid vir die Privaat Veiligheidsbedryf versoek om saam te werk om openbare veiligheid te verseker voor Dinsdag se beplande migrasie-betogings. Sy sê alle belanghebbendes deel ‘n verantwoordelikheid om wet en orde te handhaaf en grondwetlike regte te beskerm. Dimpane prys die privaat veiligheidsbedryf se bydrae, maar is bekommerd oor die voortdurende nie-nakoming van die Wet op Vuurwapenbeheer:

ENG-DimpaneOnProtestSafety