Skip to content

Johannesburg oorkom eerste struikelblok in waterheffingsgeskil [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het die eerste regshindernis oorkom in ‘n geskil oor sy verhoogde wateraanvraag-bestuursheffing. Die Hooggeregshof het AfriForum se dringende aansoek teen die heffing van die hand gewys omdat die organisasie nie dringendheid kon bewys nie. Die stad se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê AfriForum het sedert Mei geweet die heffing gaan op 1 Julie in werking tree. Sy sê die heffing kan nou ingestel word terwyl die regsgeding voortduur:

ENG ShabalalaOnRuling