Skip to content

Tshwane se burgemeester sê veldtog om nakoming van verordeninge af te dwing was suksesvol [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê geslaagde operasies is uitgevoer om die nakoming van verordeninge af te dwing, verbruikers te beskerm en seker te maak sake-ondernemings kom wetlike en regulatoriese vereistes na. Spanne het nakomings-inspeksies uitgevoer in Mamelodi, waar talle ondernemings gesluit is. Moya sê amptenare het ook boetes uitgereik vir verskeie verordenings-oortredings, beslag gelê op goedere wat verval het en talle ondernemings gesluit wat nie munisipale regulasies nakom nie:

ENG MoyaONBy-Law