# Die Chemiese, Energie-, Papier-, Drukkers-, Hout- en Verwante Werkersunie het ‘n groot regsoorwinning behaal in ‘n voortgesette arbeidsgeskil waarby 24 van sy lede in diens van Hoya Lens Suid-Afrika Beperk betrokke is. Die geskil spruit uit die onregverdige ontslag van 24 werkers in Augustus 2020. Glen Tshabalala van die vakbond sê die Arbeidshof het die maatskappy skuldig bevind aan minagting van die hof nadat hulle nie voldoen het aan ‘n opdrag deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie vir die heraanstelling van die werkers nie:
CEPPWAWU verwelkom mylpaal- Arbeidshofoorwinning vir 24 afgedankte werkers by Hoya Lens SA [KLANK]
ENG TshabalalaOnLabourVictory