Skip to content

DA maak beswaar teen SANW se omseiling van parlementêre toesig [KLANK]

# Die DA maak beswaar teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se voortgesette omseiling van parlementêre toesig deur nie betyds verslag te doen en aanspreeklikheid te aanvaar vir die redes, plekke, personeel en uitgawes van drie ontplooiings nie. Die gesamentlike staande komitee oor Verdediging het gekyk na drie ontplooiings van 111-miljoen-rand. DA-woordvoerder Chris Hattingh sê dit kan nooit aanvaarbaar wees om militêre ontplooiings te doen of voort te sit sonder parlementêre toesig nie:

AFR HattinghONSANDFSidelining