Skip to content

Wes-Kaapse museums bereik meer as 13 500 leerders deur onderwysprogramme [KLANK]

# Die DA sê museums in die Wes-Kaap help om die leerondervinding vir meer as 13-duisend leerders nuwe lewe te gee. Gedurende die 2025/2026-boekjaar het 24 museums wat deur die Provinsiale Departement van Kultuursake en Sport ondersteun word, onderwerpe soos plaaslike geskiedenis, nasionale simbole, anti-boeliegedrag en omgewingsbewustheid gedek. Benedicta van Minnen van die DA sê die inisiatiewe help leerders om kritiese denke te ontwikkel, sosiale samehorigheid te bevorder en museums meer toepaslik vir die moderne onderwys te maak:

AFR BenedictaOnMuseums