# Die GOOD-party sê ‘n debat oor ruimtelike ongelykheid het kommer laat ontstaan of ontwikkeling in George in die Wes-Kaap alle gemeenskappe regverdig bereik. Hy voer aan waar mense woon bepaal steeds toegang tot belegging, infrastruktuur en ekonomiese geleenthede. Rosa Louw van die party het gevra of sommige gebiede in breër beplanning ingesluit is. Sy sê hoewel ontwikkelingsraamwerke erken word, word duideliker tydlyne en ‘n meer inklusiewe strategie bepleit:
GOOD-party bevraagteken ruimtelike ongelykheid in George [KLANK]
ENG LouwOnIneaqality