# Die Departement van Water en Sanitasie sê die beëindiging van kontrakte vir 178 werkers van die Vlakfontein-kanaalrehabilitasieprojek in Standerton, Mpumalanga, is nie ‘n afleggingsproses nie. Woordvoerder Sean Phillips sê die werknemers is aangestel op projekgebaseerde kontrakte, wat gestaak is weens bedryfs- en infrastruktuur-uitdagings. Kontrakte sal op 30 Junie eindig. Phillips sê die projek kan herleef sodra die Vaalrivier-substelsel ten volle in bedryf gestel is:
Departement van Water en Sanitasie verdedig besluit oor beëindiging van werkers se kontrakte in Mpumalanga [KLANK]
ENG PhillipsOnProjects