Skip to content

Polisie sê die stryd teen georganiseerde misdaad duur voort [KLANK]

# Die polisie sê die inhegtenisneming van meer as 15-duisend verdagtes binne ‘n week as deel van die landwye Operasie Shanela beklemtoon hul vasberadenheid om misdaadnetwerke te ontwrig en gemeenskappe te beskerm. ‘n Woordvoerder, Vincent Mukhathi, sê polisie het twee-duisend-521 onwettige buitelanders in talle provinsies in hegtenis geneem vir die oortreding van die Immigrasiewet, in ooreenstemming met die regering se optrede teen onwettige migrasie:

ENG MukhathiONOrganisedCrime