Skip to content

ActionSA veroordeel minister Macpherson se regstappe teen die Parlement [KLANK]

# ActionSA veroordeel die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om regstappe teen die Parlement te doen nadat hy gestraf is vir oortreding van die Etiese Gedragskode omdat hy ActionSA se ondersteuners “Amapharas” en “Hobo’s” genoem het. Woordvoerder Alan Beesley sê Macpherson moes eerder verskoning gevra het, maar het verkies om die Parlement te verkla in ‘n poging om die gevolge van sy eie gedrag te systap:

ENG BeesleyOnMacPherson